Alan Rosenberg

Alan Rosenberg
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 4 Oktober 1950 (1950-10-04)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alan Rosenberg (gebore 4 Oktober 1950) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Wanderers (1979), The Last Temptation of Christ (1988), en Robots (2005), en in die televisiereeks Cybill (1995).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne